Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Inligting gesoek
Die Riebeek-Wes-polisie is op soek na inligting wat hulle kan help in hul ondersoek ná ’n vragmotor op die R44 tussen Hermon en Gouda gekaap is.
-
Teenstand groei teen verbrandingsoond
Die organisasie wat gemoeid is met die opstel van ’n omgewing-impakstudie vir die beoogde verbrandingsoond wat vir Wellington en die Drakenstein-munisipaliteit beplan word, het hulle op ’n onlangse openbare vergadering op Wellington teen hewige reaks
-
-
Free movie at the Bôrdienghuis
Enjoy a movie under the stars at the Breytenbach Centre’s Bôrdienghuis in Wellington on 24 November.
-
Rust-moord: borgtogaansoek wéér uitgestel
Die borgtogaansoek van Nigel Plaatjies (19), die jongste beskuldigde in die moord op skrywer Winnie Rust, is vanoggend in die Wellington-landdroshof na 22 November uitgestel.
-
-
Wellingtonners wil hul dorp weer laat floreer
Lede van die Wellington Forum, ’n organisasie bestaande uit verteenwoordigers van verskeie inwoner-organisasies, het Maandag op ’n spesiale vergadering ’n finale streep in die sand getrek.
-
Marc genees baie wonde met lag
Marc Löttering is ’n brugbouer by uitnemendheid en sy jongste vertoning by die Breytenbach-sentrum se Bôrdienghuis het dit weereens onderstreep.
-
Danksy skenkings is Groenberg Kaap toe
Daar was groot opgewondenheid onder die leerders van die landelike skool Groenberg Primêr naby Wellington, toe die personeel onlangs die moontlikheid opper dat die hele skool op ’n daguitstappie na Kaapstad kan gaan.
-
Vermaak in W’ton
Op 18 November om 20:00 is die skreeusnaakse Soli Philander op die planke by die Bôrdienghuis-teater in Wellington.






