Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Boet verkoop Boland Drukpers maar bly in Wellington
Boland Drukpers, die bekende drukkersmaatskappy op Wellington, het die afgelope paar weke ’n interessante U-draai gemaak.
-
Shuma-moordsaak: Man skuldig
Die moordbeskuldigde Jerome Amerika (23) is vanoggend in die Kaapse Hooggeregshof skuldig bevind aan die moord op die 10-jarige Sharmonique Claassen.
-
Hugenote reik uit na medemens
Dit was ’n blye dag vir die leerders van ’n landelike skool toe hulle tekkies ontvang het.
-
KIeuterstories vir tweeling word gepubliseer
’n Jaar gelede sou ’n ouma van Wellington nooit kon droom dat haar slaaptydstories aan haar tweeling-kleinkinders drukkers toe sou gaan nie.
-
Winnie Rustse laasteboek word bekend gestel
Katryn, die boek wat Winnie Rust voltooi het kort voor sy op 11 Mei vanjaar wreed in haar huis op Wellington vermoor is, word Dinsdag 29 November, amptelik by die Breytenbach-sentrum op Wellington bekend gestel.
-
Wellington groet ’n groot seun
Sondag 20 November het Wellington en die Verenigende Gereformeerde kerk in SA afskeid geneem van een van haar baanbrekerseuns, prof. Johannes (Hannes) Cornelius Adonis.
-
Wellington Museum vier 40 gloriejare
In die 1950’s het daar gereeld pleidooie in die destydse “Wellington Bolander” weekblad verskyn vir ’n eie museum vir dié dorp. Uiteindelik is daar gehoor gegee aan die oproep vir ’n Wellington Museum toe dr. Owen le Roux die saak…
-
Buurtwag wil meer vir mense wees
Inwoners moet weet wat hul regte is. Die grootste oorsaak van misdaad is oningeligte en onverantwoordelike inwoners.
-
Hugenote sing in harmonie
Optredes deur kore van Hugenote Laerskool in Wellington, Laerskool Eikestad in Stellenbosch, Laerskool Riebeek Kasteel en Windermere Primêre Skool was onlangs om 16:00 te sien op die kykNET NOU reeks, Sing in Harmonie.
-
Hugenote kry ’n astro
Groot opgewondenheid heers onder die Blackie-gemeenskap oor die koms van die skool se Astro-hokkiebaan.







