Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Breytenbach bied gewilde skryfskole aan
Die nuwe jaar het met ’n reeks opwindende programme begin wat deur die Breytenbach-sentrum op Wellington aangebied word.
-
New library chief for Wellington
Wellington Public Library has appointed the highly qualified Ntobeko Sikhakhane as their new chief librarian – a book man to the core.
-
Duisende hektaar reeds verwoes in brand
Brandbestryders spook steeds om ‘n wegholbrand wat Maandag in die Du Toitskloofberge uitgebreek het, in bedwang te bring.
-
Wellingtonners sê genoeg is genoeg
’n Voorstel dat Wellington se inwoners ’n massasaamtrek moet hou teen rondlopers wat die middedorp beset, is enkele van die voorstelle wat ontstoke inwoners in die jongste tyd na organisasies gestuur het wat planne in werking probeer stel om die…
-
Sentrum bereik nuwe hoogtepunte
Die Breytenbach-sentrum in Wellington het vanjaar ’n nuwe hoogtepunt behaal op sy lang tog om van Wellington ’n plattelandse dorp in die Wes-Kaap te maak wat oor ’n volwaardige en hoogs stimulerende kultuursentrum beskik.
-
Die belangrikheid van Bruinmense in boek vasgelê
Die bekende akademikus, opvoedkundige, taalaktivis en skrywer dr. Michael le Cordeur van Wellington, bereik hierdie week nog ’n mylpaal in sy loopbaan met die bekendstelling van sy nuwe boek: Ons kom van vêr op Vrydag 16 Desember, waarvan hy die…
-
Klopse gaan die Nuwe Jaar weer afskop
Die tweespalt wat oor die afgelope paar jaar die Klopse-beweging bykans op sy knieë gehad het, woed steeds voort.
-
Wellington Wines partners with StreetSmart
Wellington Wines has just signed a partnership with StreetSmart, the independent NGO, in administering donations received from the public through its wine tastings, R5 at a time.
-
Vrou aan die brand gesteek
‘n Vrou is in ‘n kritieke toestand nadat sy gisteraand na bewering deur haar ekskêrel aan die brand gesteek is.
-
Moordenaar swaar gevonnis
Jerome Amerika (23) is Dinsdagoggend in die Kaapse hooggeregshof vyf lewenslange vonnise opgelê asook ses jaar vir ontvoering.








