Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Linton Park vier 318 jaar
Linton Park, die bekende wynplaas buitekant Wellington aan die voet van Groenberg, het verlede week sy 318de bestaansjaar as een van die land se pionier-wynplase op luisterryke wyse gevier.
-
ATKV vroue-uitstappie
Die ATKV-vroue reël elke jaar ’n bus wat ’n groep vroue uitneem vir ’n dag vol pret.
-
Dit is weer tyd vir die Wellington Stasiefees
Wellington bied van 12-13 Mei hul opwindende Stasiefees aan.
-
Hitte-oond wek krag by Sedgwick
Terwyl Wellingtonners kliphard besig is met ’n interne geveg oor die voor- en nadele van ’n verbrandingsoond vir afvalmateriaal, het een van Wellington se bekendste nywerhede ’n unieke plan in werking gestel om ontslae te raak van die afvalmateriaal
-
New skills school in Wellington
A new school focusing on skills for youngsters in Wellington will bring much relief to parents in the Drakenstein Valley.
-
Rommel en bottels verwyder in Bainskloof
Die onlangse brande in die berge rondom Wellington het inwoners opnuut bewus gemaak van die vragte rommel wat veral langs die historiese bergpas deur Bainskloof gestrooi lê.
-
Is hofsake Stadsig-eienaars se voorland?
Die drama rakende die toekoms van Stadsig, die nuwe veiligheidslandgoed wat net buite Wellington langs die pad na Bainskloof ontwikkel word, het pas verder verdiep.
-
Aansoeke oop vir Stasiefees-stalletjies
Wellington bied weereens van 12-13 Mei hul opwindende Stasiefees aan.
-
In gesprek met Breyten en Bezuidenhout
Twee bekende Afrikaanse kunstenaars, Breyten Breytenbach en Andries Bezuidenhout, neem komende Saterdag, 18 Februarie, aan ’n gesprek oor “Ons as Bastervolk” by die Breytenbach Galery op Wellington deel.
-
Kokkerdoortjie droom groot
Thali Hugo, die graad ses-leerling aan Laerskool Hugo Rust op Wellington wat pas aangewys is as een van tien finaliste wat binnekort aan kykNet se gewilde Kokkedoortjie-kompetisie gaan deelneem, is ’n gebore kok.





