Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Leeskring word herleef
Wellington se boekliefhebbers gaan op Donderdag 3 Augustus met ’n splinternuwe Leeskring vir almal wat graag lees en op die hoogte van die jongste boeke wat beskikbaar is, wil bly.
-
Hugenote voor in die koor
Vir ’n meer gepaste viering van haar 30ste jaar as koorafrigter kon Leana Engelbrecht van Laerskool Hugenote op Wellington omtrent nie gevra het nie.
-
Twee sterf in ongeluk met brandweerwa
Twee insittendes van ‘n broodwa is dood toe die broodwa in ‘n botsing met ‘n brandweerwa betrokke was. Die ongeluk het op die Bo-dalpad naby Fairyland plaasgevind.
-
Goodnow-saal kry tydelike ‘dak’
Die Vriende van die Wellingtonse museum het op Maandag 3 Julie ’n sug van verligting geslaag toe die koepel van die erg verbrande Goodnow-saal uiteindelik toegemaak is om te voorkom dat die mure van die gebou deur rëenwater beskadig word.
-
Water ’n wonderwerk by kinderhuis
Die bestuur van die Huis Andrew Murray vir sorgbehoewende kinders op Wellington droom al lankal van die dag wanneer die kinderhuis self in sy eie waterbehoeftes sal kan voorsien en heeltemal onafhanklik van munisipale water sal wees.
-
Kersfees-in-Julie-projek met vreugde
Alle gesinne, kerke, maatskappye, skole en enige belangstellendes word hartlik genooi om aan Huis Andrew Murray se Kersfees-in-Julie-skoendoosprojek deel te neem om sodoende ’n kinderhuiskind se hart met vreugde te vul.
-
Sailor Malan se lewe in herinnering geroep
Sailor Malan word beskou as een van die bekendste Wellingtonners van alle tye. In die Tweede Wêreldoorlog het hy as vlieënier van vegvliegtuie ongekende roem verwerf en daar word gesê dat hy altesaam minstens 35 vyandelike vliegtuie man-alleen in lug
-
Mini magicians of Wellington graduate
Wellington can now proudly claim 21 aspirant young magicians as part of their town’s population, as the youngsters graduated with flying colours from the College of Magic Juggling and Cards Skills course at an intimate awards ceremony held at St…
-
Museum herkies bestuur
Die bestuur van die Vriende van die Wellington Museum is op 24 Junie op die jongste jaarvergadering van die organisasie vir ’n derde agtereenvolgende jaar onveranderd herkies.
-
Gesloer met restourasie van saal
Die verwoestende brand op 26 Oktober 2016 wat groot skade aan die historiese Goodnow-saal op Wellington aangerig het, het die afgelope week die Wellingtonse gemeenskap genoop om dringende vrae aan die bestuur van die Kaapse Skiereiland Universiteit v




