Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Planne vir kleuters
Kinderland, ’n Wellingtonse kleuterskool, tref tans voorbereidings om tot ver buite Wellington betrokke te raak by die opleiding van opvoeders by kleuterskole.
-
Wamakersvallei hou diplomaplegtigheid
Die eerste reeks kursusse van die jaar wat deur die Wamakersvallei-opleidingsentrum aangebied is, is pas baie suksesvol afgehandel.
-
Museum hou AJV
Die algemene jaarvergadering van die Wellington-museum vind op Saterdag, 24 Junie, 09:30 vir 10:00, by die museum plaas. Die tema is die bekende Wellingtonse historiese karakter, Sailor Malan. Die voorsitter van die Malan-familiebond, Dennis Malan, i
-
Blommetoer teen sakpasprys
Die ATKV-gesinstak op Wellington gaan op 2 September per bus op ’n eendag- blommetoer na die Weskus.
-
Bome verfraai kerkterrein
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) het onlangs die historiese Andrew Murray NG gemeente op Wellington ondersteun met die aanplant van bome.
-
Nuwe gesig vir polisieforum
Christine van Wyk, bekende Wellingtonner, is op die jongste byeenkoms van die Wellingtonse Polisiëring Forum as voorsitter van die bestuur van die forum aangewys.
-
Hugenote en adv. Thuli gesels saam oor sosiale leiers
Verlede Dinsdagaand het Hugenote Kollege ’n nuwe veldtog genaamd “Buiding a next generation of innovative social leaders” by ’n spoggeleentheid in Franschhoek, bekend gestel.
-
Landelike skool verheug oor sportgeriewe
Dit was ’n heuglike dag vir Groenberg Primêr toe dr. Elna von Schlicht (burgemeester van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit) hul pragtige nuwe sportbaan Saterdag 3 Junie geopen het.
-
Sentrum vir spiritualiteit
Planne om ’n groot, internasionale sentrum vir spiritualiteit in Wellington tot stand te bring, is vinnig besig om vorm aan te neem.
-
A colossus of a cake
The heaviest, highest and by far the largest sculpted cake in the world has been in the making for the past few weeks at Bovlei Wine Cellars in Wellington.




