Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Tuin van Digters
Die jaarlikse Tuin van Digters-fees in Wellington hou weer ’n vol program vir besoekers aan die Breytenbach-sentrum in. Verskeie produksies word onderskeidelik Vrydag 15 September en Saterdag 16 September aangebied.
-
Club players to bolster Cavaliers squad
The Boland Cavaliers have added four club players to their squad, ahead of the 2017 Currie Cup competition.
-
Opwindende program vir vanjaar se Tuin van Digters
Haal uit die woorde, gryp die digbundels en koop jou kaartjie. Dit is tyd vir die sesde Tuin van Digters op 15 en 16 September by die Breytenbach-sentrum in Wellington.
-
Boland skop seisoen af
Die Boland-Kavaliers het Saterdag hul 2017- Curriebekerveldtog met ’n oortuigende 40 – 27 oorwinning oor die Oostelike Provinsie afgeskop, wat ses drieë ingesluit het en vyf punte in die proses behaal het.
-
Soos vinkel en koljander bekamp hulle misdaad
Af en toe, in die middel van die nag, sal jy dalk ’n jongman met ’n swart pet op sy kop in een van Wellington se strate sien afstap. Enkele oomblikke later sal jy tot jou verbasing dieselfde jongman ver…
-
Sluit aan by die Leeskring
Die splinternuwe Afrikaanse Leeskring wat onlangs hul eerste byeenkoms op Wellington gehou het, beplan om ’n aantal gewilde en bekende Afrikaanse skrywers voortaan eenkeer per maand na Wellington te bring.
-
Die vreemde lê voor vir Dempers en Kie.
Johan Dempers en Muldéne Holloway, die twee Wellingtonners wat deel is van ’n groot navorsings-ekspedisie na die reënwoude van die Amasone, het gister per vliegtuig op die eerste been van hul lang reis na dié deel van Suid-Amerika vertrek.
-
Lekker wildsfees net om die draai
Op 25 tot 26 Augustus hou Wellington-Oos NG gemeente, in samewerking met Middelburg, Karoo hul Wildsfees op hul kerkterrein.
-
Mallies sing vir Breytenbach
Die bekende Paarlse sakeman en musikant, Mallies le Roux, en sy band Mallies en die Sakemanne, sal binnekort hul jongste liedjie Burgerstraat op kykNET bekendstel.






