Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bibi Slippers by Breytenbach
Die belowende digter Bibi Slippers het by verlede week se Tuin van Digtersfees by die Breytenbach-sentrum met die bekende akademikus en kunstenaar Andries Bezuidenhout oor haar veelbekroonde digbundel, Fotostaatmasjien, gesels.
-
Kinderhuis se matrieks droom groot drome
Om in ’n kinderhuis groot te word, is nie ’n alleenstryd nie.
-
Hugo Rust se saal is skool se nuwe trots
Laerskool Hugo Rust pronk nou met ’n splinternuwe skoolsaal wat binnekort ingewy gaan word.
-
Police Z busy weekend
While most people where taking time off to relax during the long weekend, Wellington police where working hard to fight crime.
-
Wamakers erken prestasie
Die Wamakersvallei-opleidingsentrum het die afgelope week sertifikate aan meer as 35 studente toegeken wat hul studies in vakke soos kindersorg, kleutersorg en tuisversorging suksesvol voltooi het.
-
Digters, kunswerke en musikante vul ‘tuin’
Die hart van Wellington is omskep in ’n wonderwêreld van klank en kleur.
-
Kom dig by die Tuin van Digters
Haal daardie gedig uit die onderste laai en kom lees dit by die sesde Tuin van Digters Saterdag in Wellington.
-
One World Festival soon in Paarl
Paarl will once again play host to The One World Festival of Healing at the Paarl Arboretum on 23 and 24 September.
-
Massas perlemoen ontdek in winkel
Die polisie het Dinsdagmiddag op massas onwettige perlemoen toegeslaan by ’n perseel in die Paarl wat as ’n vrugte- en groentewinkel bedryf is. Die fonds word op R4,3 miljoen beraam.
-
Kyk: padwoede-mans was mekaar se voete
Die twee mans wat betrokke was in die veelbesproke “padwoede-video” het Donderdag, as gebaar van vergifnis, mekaar se voete gewas.







