Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
New home for Wellington Golf?
Wellington Golf Club, which was established in 1908, is looking for greener pastures.
-
Boland Rugby honours its year’s best at Wellington ceremony
Clinton Theron was named Boland Cavaliers Player of the Year for 2017 at Boland Rugby’s annual awards ceremony held in Wellington on Thursday 19 October 2017.
-
Wellington trots op 5 Suidoosterfeessterre
Altesaam vyf finaliste is onlangs uit ’n groep van 40 Wellingtonse jongmense aangewys wat aan die jaarlikse Suidoosterfees-talentsoekkompetisie deelgeneem het.
-
Verbrandingstryd word warmer
Die stellings wat verlede week deur die Drakenstein Enviromental Watch (DEW) oor die stryd rakende die vullisverbrandingsoond in Wellington gemaak is, is die afgelope week heftig deur die teen-organisasie, Wellington Association Against the Incinerto
-
Malans vier familiebond se
Saterdag het bykans 40 Malans en hul gades die 21ste bestaansjaar van die Malan-familiebond gevier.
-
Blik op Mnr. SA-finalis se toekomsplanne
’n Laerskoolonderwyser van Wellington is tans die voorloper in die stryd om as die volgende Meneer Suid-Afrika gekroon te word.
-
Wellington se ACVV-tak doen goed in moeilike tye
Die Wellingtonse ACVV-tak bestaan uit drie bene, naamlik Maatskaplike Dienste, Silwerkruin en ook die Dienssentrum.
-
Kavaliers kan kop hoog hou ná dié seisoen
Die Boland-Kavaliers, ’n slapende reus in Suid-Afrikaanse rugby, het vanjaar verlore aansien herwin deur vir die uitspeelronde van die Curriebeker (eerste divisie) te kwalifiseer.
-
Spoedvrate se lont behoorlik geknip
Twee bykomende nuwe kameras om spoedvrate in Wellington se strate vas te vat, gaan binnekort in die dorp geïnstalleer word.
-






