Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Blad se erfenis aan die lig
Ná 80 jaar staan LIG-tydskrif steeds stewig in sy stewels in Wellington.
-
Stryd oor aanleg nader sy einde
Die onverkwiklike stryd wat Wellington-inwoners die afgelope maande gevoer het met die Drakenstein-munisipaliteit en die maatskappy wat die dorp se vullis wil verbrand en in energie wil omskep, is nou vinnig besig om tot ’n einde te kom.
-
Gear up for road cycling challenge
Early Bird entries are now open for the annual Bouckaert-Soenen Road Cycling Challenge on Sunday 4 February, which is set to bring thousands of cyclists to Paarl.
-
Korrektiewe Dienste vat hande vir 16-dae-veldtog
Die jaarlikse veldtog vir 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders duur vanjaar van 25 November tot 10 Desember.
-
Huis Lizelle nou weer ‘nuut’
Huis Lizelle, die woonplek vir bejaardes in Wellington, se inwoners is besig om na die onlangse traumatiese brand waarin een van die inwoners haar lewe verloor het met nuwe oë na hul woonplek te kyk.
-
Unwind in Wellington
The picturesque town of Wellington is a 45-minute drive from Cape Town, 15 minutes from neighbouring Paarl and a 30-minute scenic drive through the Winelands to historic Stellenbosch.
-
See Drakenstein light up this weekend – but go early
The annual Drakenstein Festival of Lights takes place this weekend (Saturday 25 November).
-
Martelize Kook! in Wellington
Martelize Brink, bekende RSG-omroeper se splinternuwe resepteboek, Martelize Kook!, is verlede Saterdag by Perfect Place in Wellington bekend gestel.
-
Wellington’s 5 wine wards
Wellington, The Heart of the Cape Winelands, which became a wine district in 2012, has moved forward and, having followed due process, now has five wards demarcated and fully authorised by the Demarcation Committee of the Wine and Spirit Board…
-
Newtown PS gee uitblinkers erkenning
Newtown Primêre Skool het onlangs oor twee aande erkenning gegee aan leerders wat op akademiese, sport- en kulturele gebied skoonskip gemaak het.




