Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Gaan bibber in Sutherland saam met die ATKV
Wil jy graag ’n uitsonderlike ondervinding beleef? Die ruimte is mos ons toekoms.
-
Huis Murray eens ’n bekende sterrewag
Wellington het ’n roemryke geskiedenis wat strek van kuns, landbou, onderwys en godsdiens.
-
Skool spog met nuwe gr.R-klas
’n Landelike skool spog met ’n splinternuwe gr.R-klas danksy Drakenstein-munisipaliteit en die plaaseienaars van Haaskraalpad.
-
Egpaar het van slange tot hase
Deur die jare is Wellington verryk deurdat individue van buite, besighede wat noodsaaklike dienste verskaf, hulle in die dorp gevestig het. Mettertyd het hulle vanweë hul werk bekend geword en is deel van die gesig van Wellington.
-
Hugenote Hoërskool ruk en rol
As Grease jou aan die ruk en rol kry, moet jy van 8-11 Mei by Hugenote Hoërskool ’n draai maak waar hierdie gewilde musiekblyspel op die planke sal wees.
-
Koekiedore, Klopse by fees
Die jaarlikse Stasiefees in Wellington word Saterdag 5 Mei by Kleinevalleij gehou.
-
Chris Chameleon en Daniella gaan Bôrdienghuis toe
Die gewilde sanger Chris Chameleon, wat pas bekroon is met ’n Ghoema-prys in die kategorie beste Afrikaanse solo-liedjieskrywer, is saam met Daniella Deysel Kat & Wolf op Woensdag, 16 Mei, in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach-sentrum in Wellington.
-
Begraafplaas kry nuwe baadjie danksy inwoner
Hillcrest-begraafplaas het ’n nuwe baadjie gekry toe ’n Wellingtonner en haar span, Guardians of the Valley, die inisiatief geneem en dit verfraai het.
-
Nominasies vir spesiale eerbewyse
Marlene le Roux en Gaireyah Fredericks is genomineer vir spesiale eerbewyse.
-
Hartseer ma vertel hoe taxi deur huis bars
Opgewekte stemme van kleuters oral in St. Patrickstraat in Weltevrede skets ’n prentjie van bure wat mekaar se laste dra en ook in mekaar se vreugdes deel.







