Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Dinner for ‘Huis Andrew Murray’
This year the Andrew Murray Children’s Home will celebrate its 120th birthday.
-
Huiswerk- en studieklub ’n aanwins
Die Family Worship Centre (FWC) se gemeenskapshuiswerk- en studieklub wat onlangs gestig is, is ’n aanwins vir die Wellington-gemeenskap.
-
-
Polisie hou biddag in W’ton
Geloofsorganisasies en inwoners van Wellington moet ook by die stryd teen misdaad betrokke raak.
-
Twee vroue-ikone by ‘Op ’n stasie’-fees vereer
Die immergewilde Op ’n stasie-fees van Wellington vind binnekort plaas en twee vroue-ikone sal op dié fees vereer word.
-
Skool moet moontlik sluit
Gerugte doen die ronde dat ’n landelike skool sy skoolhekke binnekort vir sy leerders moet sluit.
-
Brug geweeg en te lig gevind . . .
Dit het onder WAG/Stopmisdaad se aandag gekom dat die weegbrug van Drakenstein-munisipaliteit se stortingsterrein in Wellington al die afgelope agt maande buite werking is.
-
Nuwe perseel vir Stasiefees
Wellington se immergewilde Stasiefees trek vanjaar ’n blink nuwe baadjie aan en verhuis na sy nuwe feesperseel op Kleijnevallei, op pad na Bainskloof.
-
Gesondheid van inwoners kwel
Vyfhonderd ton huishoudelike afval per dag sal ’n gesondheidsgevaar vir sowat 600 000 inwoners inhou.
-
Fynbosskrywers se nuwe boek
Altesaam 16 skrywers het saamgewerk om een van hul vriende se droom te bewaarheid. Sodoende het die goudgeel bundel Eisteddfod-Pret die lig gesien.





