Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Illegal dumping in Bains Kloof
It is evident that Bains Kloof is being used as a dumping site, and that the guilty parties come from as far as Ceres and Worcester to dispose of their rubbish there.
-
Verkyk jou aan stories van die lewe
Die kunstenaar Wilna van der Walt se Stories van ’n lewe – Stories of a life (a symbolic approach to art), open 10 Februarie om 11:00 in die Breytenbach-galery met die spreker Amanda Botha.
-
Dorp groet sy koerantman
Koerantman, jeugboekskrywer, ’n ondernemende entrepreneur in die uitgewersbedryf met ’n fyn waarnemingsvermoë en humorsin, toastmaster. karavaanparkontwikkelaar, Artes-wenner.
-
Stasiefees verskuif
Wellington se immergewilde Stasiefees trek vanjaar ’n blink nuwe baadjie aan en verhuis na sy nuwe feesperseel op Kleijnevallei, op pad na Bainskloof.
-
Word ’n voog van die Vallei
’n Wellingtonner wat al 17 jaar in Londen woon, het die verantwoordelikheid geneem om die herstel van gevandaliseerde grafte in al die begraafplase in haar tuisdorp te organiseer en te koördineer.
-
Wellingtonner gereed vir ‘blom’
Die voortslepende droogte gaan boere wat krisante kweek nie keer om aan Wellington se krisante skou mee te ding nie.
-
-
Huis Andrew Murray word 120 jaar oud!
Saterdag 24 Februarie vier Huis Andrew Murray sy 120ste verjaardagfees.
-
Beleef ‘veilige hawe’ om kuns uit te leef
Opleiding in dagsorg, naaldwerk, skryf- en digkuns, optredes in Die Bôrdienghuis-restaurantteater en gemeenskapsprojekte soos doen, leer en lees vir skoolkinders is weer vanjaar op die program van die Breytenbach-sentrum in Wellington.
-
Kursusse in dagsorg sowel as naaldwerk
Het jy ’n talent wat jy graag wil ontwikkel om jou eie besigheid te begin? Dan moet jy inskryf vir een van die kursusse by die Breytenbach-sentrum in Wellington.




