Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hartseer ma vertel hoe taxi deur huis bars
Opgewekte stemme van kleuters oral in St. Patrickstraat in Weltevrede skets ’n prentjie van bure wat mekaar se laste dra en ook in mekaar se vreugdes deel.
-
Nominasies: Winnie Rust-toekenning
Kristina Klaasen, Florencia Michaels en Anneline Arries is vir die Winnie Rust-toekenning genomineer. Die wenner sal by die Stasiefees aangewys word.
-
Wellington kraai weer koning as Epic-gasheer
Die Bolandse dorpie Wellington in die Drakenstein-vallei het onlangs wêreldwye aandag geniet toe dit aangewys is as die “dorp met die beste gees” en “beste oornagplek” vir die 2018-Absa Cape Epic.
-
Mooie Mischke ’n finalis
’n Wellingtonse skoonheid, Mischke Joshua (32), is vanjaar as ’n Mev. Suid-Afrika- Top 100-semi-finalis aangewys uit ’n rekordaantal inskrywings wat deur die organisasie ontvang is.
-
Groot opwinding by vanjaar se Stasiefees
Vanjaar se Stasiefees word op 4 en 5 Mei by Kleinevalleij op die Bainskloofpad gehou.
-
Chemiese fabriek brand
By ’n chemiese fabriek, Introlab in Wellington- nywerheidsgebied het Donderdag omstreeks 12:00 ’n brand uitgebreek.
-
Van Koekiedoortjies tot Klopse by fees
Die jaarlikse Stasiefees in Wellington vind vanjaar Saterdag 5 Mei by Kleinevalleij plaas.
-
SA music and Czech art in Wellington
South African singer and songwriter Gerald Clark will be back at the Breytenbach Centre in Wellington on Saturday 5 May.
-
Wellington is becoming the next best place to visit!
The OMI (Old Mutual Insure) Wellington Wine Route has always been a pretty “shy child” in the tourism classroom, notorious for their conservative and humble nature, but which has perhaps been the reason it has always been inclined to be…
-
Wiele sing te jolig by kaskardag
Hoewel die skool nog net vier jaar bestaan, het die personeel, die beheerliggaam en leerders van Van Wyksvlei Primêre Skool met sy onlangse suksesvolle kaskardag bewys dat hierdie skool nie hoef terug te staan vir gevestigde skole in Wellington nie.







