Hugenote Hoërskool se rugbyspanne het die afgelope naweek teen die veel meer ervare Wynberg Seunskool in Kaapstad kragte gemeet. Hier is Janu Gous wat ’n pragtige bal vir die o.19A-span wen. Die o.19A-span het 9-26 verloor. Uitslae: o.14B: 35-45

Hugenote staan sy man teen Wynberg Boys

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article