Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Leerders leer meer by ‘oues’
Weltevrede Sekondêr het ’n baie bedrywige Oudstudentebond wat ’n passie het vir sy ou skool en die “WeeTee”-leerders.
-
Wellingtonners se 67 minute vir minderbevoorregtes
Woensdag 18 Julie het verskillende organisasies in Wellington hande gevat om vir 67 minute uit te reik na minderbevoorregtes om die wêreld ’n beter plek vir hulle te help maak.
-
Roof by begraafplaas neem toe, sê polisie
Die Wellington-polisiekantoor se bevelvoerder, kol. Johan Barkhuizen, sê die gemeenskap, veral bejaardes, moet bewus wees van ’n toename in rooftogte in en om die Champagne-begraafplaas- gebied.
-
Door of Life hou babas veilig
’n Wellington-inwoner het ’n inisiatief in die dorp begin om te verhoed dat babas ná geboorte weggegooi word.
-
DFW jump to aid SPCA in need
The Drakenstein Farm Watch usually focuses on people in need or danger, but last week the organisation shifted its attention to the animals at the Wellington SPCA. It donated about 400 kg of food to the society.
-
Koorleier laat Hugenote uitblink
Hugenote Hoërskool se koor het onlangs uitstekend gevaar by wat beskryf kan word as die Olimpiese Spele van koorkompetisies.
-
Hou só jou huis veilig, waarsku SAPD
Die Wellington-polisiekantoor het ’n toename in huisbraak en diefstal in Wellington-Oos bespeur.
-
Wellington DBV hou weer jaarvergadering
Die dierebeskermingsvereniging in Wellington se 65ste jaarvergadering word Woensdag 25 Julie gehou. Dit begin 19:00 en word by Wellington se rolbalsaal gehou.
-
Wellington-museum hou jaarvergadering
Die Wellington-museum hou 28 Julie sy jaarvergadering en nooi lede van die gemeenskap om dié geleentheid by te woon.
-
Wyn vernoem na Wellington-blokhuis
Die bekende wynfamilie van Wellington, Truter Family Wines, het pas ’n wyn wat na die geskiedkundige Wellington-blokhuis vernoem is, vrygestel.







