Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Noorder-Paarl moord
‘n Bejaarde vrou is vermoor genind in haar huis in Noorder-Paarl, digby die Bergrivier.
-
Wellington Minstrels loot nuwe troepe
Groot opgewondenheid het onlangs by St Albans Primêr geheers toe die Wellington Minstrels-klopse-unie sy loting vir aanstaande jaar se nuwejaarskompetisie gedoen het.
-
Hardloop, dans met Sunfield Home
Die Sunfield-veldwedloop word Sondag 16 September van 08:00 tot 16:00 aangebied.
-
Hillcrest United pak Roses United in Wellington-derby
Hillcrest United meet Saterdag kragte teen Roses United in ’n Wellingtonse derby. Die wedstryd word op die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT Wellington) se veld gespeel.
-
Gholfbaan skuif dalk oos van Wellington
Die hervestiging van Wellington se gholfbaan in Stokeryweg is dalk nie meer net ’n droom vir vele nie, maar kan dalk net ’n tree nader wees aan waarwording.
-
Vroue blink uit in ‘manssport’
Dit word dikwels verkeerdelik opgeneem dat gholf ’n sport net vir mans is. Dit is egter geensins waar nie – vroue blink uit in hierdie sport.
-
-
Cavaliers beat Elephants
The Boland Cavaliers thrashed the visiting Eastern Province Elephants 70-12 in their opening Currie Cup First Division clash in Robertson on Saturday.
-
Klassieke konsert word op Le Bac gehou
Vier Hande / Four Hands, die derde gewilde Sondagmiddag- klassieke konsert van die jaar, aangebied deur die Breytenbach-sentrum in samewerking met Le Bac Estates, vind plaas op Sondag 9 September om 18:00 by Le Bac tussen Wellington en die Paarl…
-
Wellington-museum ondergaan transformasie
Die Wellington-museum het onlangs sy gedaanteverwisseling ten toon gestel. Pragtige baniere wapper voor die museum en beeld geskiedkundige gebeurtenisse uit. Die binnekant lyk ook nou anders.






