Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Nuwe saal maak oop
Saterdag is die amptelike opening van Sunfield Home se nuwe saal en die groot viering gaan gepaard met sy Kersfeesmark.
-
St. Albans bo in toer na Calvinia
’n Laerskool in Wellington se leerders was onlangs oorstelp nadat hulle op hul sporttoer koning gekraai het.
-
Polisie wil nou korte mette met swak diens maak
Die Wellington-polisiekantoor het inwoners se hulp nodig om sy dienslewering te verbeter.
-
Klassieke konserte sluit op hoogtepunt af
Die Breytenbachsentrum se laaste Sondagmiddag- klassieke konsert van die jaar, in samewerking met Le Bac Estates en ondersteun deur die Rupert-musiekstigting, vind 25 November plaas.
-
-
Besige bytjies hou spogtee
Die Busy Beez het onlangs hul jaarlikse spogtee in die Wellington-stadsaal gehou.
-
Gewilde musiek in die buitelug
Die Beatles, The Rolling Stones, Fleetwood Mac, Tina Turner, The Eagles, Stevie Wonder, Aretha Franklin, Elton John, The Beach Boys, Neil Diamond, Queen en nog vele meer is op pad Wellington toe.
-
Wellingtonse koor skep room af
Hugenote Laerskool was vanjaar die wenners in die senior informele afdeling van die Sing in Harmonie-koorkompetisie.
-
Skoolmeisie die naweek te ruste gelê
Die 16-jarige skoolmeisie van Hoërskool Wellington wat onlangs skielik dood is, is die afgelope naweek in haar tuisdorp, Hermon, te ruste gelê.
-
Spogdrie het die wêreld aan gons
Ten spyte van die feit dat een van sy drieë vandeesweek wêreldwyd opskudding veroorsaak het, is die Roses United-span steeds nie tevrede met sekere aspekte van sy spel nie.
