Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Super Stars span die kroon op Pelikaanpark
Pelikaanpark in Wellington het Saterdag behoorlik uit sy nate gebars met die groot skare wat vir die eindronde van die jaarlikse Wellington Minstrels-klopsekompetisie saamgetrek het.
-
Oudleerder is hoof van sy alma mater
Bergrivier Sekondêr vier nie net vanjaar sy 70ste bestaansjaar nie, maar verwelkom ’n oudleerder as die nuwe skoolhoof by sy alma mater.
-
Tiere verorber Bergrivier tuis
Young Peoples KK het die afgelope Saterdag die span van Bergrivier KK op sy tuisveld die stryd in ’n Boland-promosieligawedstryd in Wellington aangesê.
-
Sentrum sê nee vir boelies
Volgens kenners kan slagoffers van boelies aan depressie ly of selfs selfdood oorweeg.
-
Come along, savour the Blues
The talented Blues singer Gerald Clark will perform on the open air stage at the Bôrdienghuis on 16 February in Wellington.
-
Slaghuis sluit ná diefstal
Die Wellington-polisie ondersoek ’n saak van inbraak en diefstal nadat ’n slaghuis in Blossomstraat leeg gesteel is.
-
Cemeteries reduced to rubble sites
The Wellington community is furious at the state of its cemeteries in Piet Retief and Champagne streets.
-
Winelands cluster arrests 124 suspects
It was a fruitful weekend for the Winelands Police Cluster with very good arrests made for various crimes.
-
-
Dahlias op skou
Die Wellingtonse Dahlia-vereniging hou sy jaarlikse dahlia-skou hierdie Saterdag (19 Januarie) in die Wellington-stadsaal.




