Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Wellington-DBV sluit as voorsorg vir sewe dae
Die Wellington-DBV het Dinsdag aangekondig dat hy vir sewe dae gesluit sal wees nadat een van sy honde vir hondesiekte (distemper) positief getoets is.
-
Staatmaker ná siekte oorlede
’n Destydse staatmaker en steunpilaar van die gemeenskap, Johann von Wielligh (84), is verlede week Dinsdag ná ’n skielike beroerte oorlede.
-
Voor dooiemansdeur . . .
Talle inwoners het die afgelope twee weke voor dooiemansdeur te staan gekom toe hulle die poskantoor by Rembrandt Mall in die Paarl wou besoek.
-
-
-
Publiek se vrae oor elektrisiteit beantwoord
Carel Lotz, die waarnemende uitvoerende direkteur van ingenieursdienste by die Drakenstein-munisipaliteit, beantwoord ’n paar vrae oor elektrisiteitskostes asook die verbruik daarvan.
-
Die munisipaliteit stel sy kant oor kragtariewe
Bradley Brown, die finansiële hoof van Drakenstein-munisipaliteit (DM), het só op die bostaande brief gereageer:.
-
Paarl-rugbyklubs word uitgesluit
Die organisasie Paarl-rugbykode (PRK) sê hy is geskok met die aankondiging deur die Drakenstein-munisipaliteit dat alle Paarl- en Simondium-rugyklubs uitgesluit word uit die burgemeestersbeker-kompetisie wat Saterdag 16 Julie aangebied word – dit op
-









