Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Beplande befondsingsmodel dalk goeie (of slegte) nuus vir studente
‘n Nuwe studente befondsingsmodel, wat deur die departement van hoër onderwys beplan word, sal meer rekenskap kan gee oor studente in die ‘ontbrekende middel’-inkomstegroep, asook nagraadse studente wat nie finansiering vir hul studies kan verseker nie.
-
Een jongman dood, twee ernstig beseer tydens ongeluk op R45
‘n Jongman van Wellington, Ruan van Rooyen (24), is Donderdagoggend dood en twee ander beseer in ‘n motorongeluk op die R45 net buite Paarl nadat die motor gerol het.
-
Standard Bank kyk daarna om afgedankte werknemers weer aan te stel
Daar is ‘n groot moontlikheid dat voormalige werknemers van Standard Bank weer indiens geneem sal word nadat hulle afgedank is, omdat hulle nie hulself wou laat inent nie.
-
Verkragter kry 22 jaar straf
Die polisie se eenheid teen gesinsgeweld, kindermishandeling en seksuele misdrywe (GKS) in die Paarl het nóg ’n verkragter vir jare weggestuur tronk toe.
-
Jonges se kuns in serpe omgeskep
Die kunswerke van drie leerders – onderskeidelik van Paarl en Wellington – is omgeskep in ’n verskeidenheid serpe wat reeds in verskeie L’Occitane-boetieks oor die land heen en aanlyn te koop is.
-
In May 40 000 drivers without valid licences were fined
More than 40 000 motorists in South Africa were fined in May for driving without a valid driving licence. That equates to about 1 300 fines per day.
-
Pamoja-simposium fokus op Wellington se belange
Die Wellington-gemeenskap snoer saam om die dorp se belange op die hart te dra tydens die Pamoja-simposium wat op 21 Julie plaasvind.
-
-
Franschhoek, a popular destination
Renowned as the gourmet food and wine capital of South Africa and a major tourist destination, the captivating village of Franschhoek in the beautiful Cape Winelands has also steadily gained favour over the past few years among luxury home buyers…
-
Vrae oor die koste van elektrisiteit
In die lig van ’n onlangse artikel in ’n dagblad: “De Ruyter oor duur krag: Probleem is raadslede met Louis Vuitton-handsakke” (6 Junie) sê die hoof van Eskom, André de Ruyter, dit is nie noodwendig die kragvoorsiener wat duur krag…





