Lede van die Paarl-polisie het ’n bewusmakingsveldtog op ’n plaas in die omgewing van Sonstraal-pad gehou ter viering van Vrouemaand. Vroue op die plase is elk met ’n rosie en ’n Vrouedag-gedig bemoedig. Bo staan sers. Johnita Waries saam met inwoners wat elkeen ’n pienk rosie en gedig ontvang het.