Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Distemper: One positive case of deadly dog-virus
One positive case of a deadly canine virus led to the temporary closure of the Wellington SPCA for seven days as a precaution to contain the spread at their kennels.
-
Meer as 70 gearresteer vir dronkbestuur
Die Wes-Kaapse provinsiale verkeersdiens het meer as 29 000 voertuie gestop en nagegaan tydens verskeie geïntegreerde padblokkades in dié provinsie die afgelope week.
-
Skool bars van trots oor hul Bokke
Die Laerskool Paulus Joubert het Saterdag geblom van trots oor hul twee oudleerders, Grant Williams en Kurt-Lee Arendse wat Saterdag vir die eerste keer vir die Springbokke uitgedraf het.
-
Paarl skitter weer onder die Springbokke
Paarl sal weereens baie trots wees wanneer die Springbokke Saterdag (9 Julie) uitdraf teen Wallis in die Rosestad vir wat beloof om ‘n reuse kragmeting te wees tussen die Bokke en die Rooi Drake.
-
-
Poskantoor kry nuwe ‘ou’ tuiste
Talle inwoners het die afgelope week voor dooiemansdeur te staan gekom toe hulle die poskantoor by Rembrandt Mall in die Paarl wou besoek.
-
Five ways to help this winter
Across the country, South Africans are battling cold, rain, storms and other adverse weather. For a lot of us, we’re able to take refuge in our homes, dressing up in layers and keeping warm with blankets, heaters or fireplaces. There…
-
Polisie soek oorledene se familie
Die Groot Drakenstein-polisie is op soek na familie van Avril Fredericks, of enigiemand wat hom geken het.
-
Kubermisdadigers raak ‘net al hoe slimmer’
Kubermisdaad is niks nuuts nie, maar tydens die Covid-19-pandemie het dit die hoogte ingeskiet en steeds woeker hierdie misdaad voort.
-
Post-covid kan siektes soos masels laat herleef
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NICD) se onlangse kennisgewing van vier gevalle van masels wat in Gauteng geïdentifiseer is, tesame met internasionale gevalle van aappokke, bevestig dat die wêreld in ’n era van toenemende gesondheid








