Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Jak de Priester en skoolkore Vrydagaand in Wellington
Die gewilde sanger Jak de Priester maak op 3 Maart ’n draai in Wellington.
-
Sportgeriewe ‘in 2025 voltooi’
’n Menigte belanghebbendes in die sportkringe van Drakenstein is dit eens dat daar nóg langer vir die lang verwagte R60 miljoen-ontwikkeling van De Kraal gewag sal moet word – tog is dié sportgeriewe broodnodig in die vallei.
-
Afro-soul and jazz with Mandisi Dyantyis
On Sunday 5 March the Kirstenbosch Summer Sunset Concerts, in association with the City of Cape Town, will welcome the multi-award-winning artist Mandisi Dyantyis to the stage.
-
-
Bouwerk aan skool vorder
Die bouwerk van die splinternuwe skoolgebou van Dal Josafat Primêr is goed op dreef, aldus die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD).
-
-
Goeie Griet, nóg ’n GOOD-raadslid se kop rol in Drakenstein!
Nóg ’n GOOD-raadslid Jennifer Vivian Arendse is op 22 Februarie van haar amp as Drakenstein-raadslid kwyt. Hierdie is die tweede afdanking onder dié party sedert vroeg Januarie vanjaar.
-
World stage calls
This week is yet another proud moment for Paarl as the local young cyclist Tyler Lange jetted off to Spain to join an international cycling team.
-
Gim groet skoolhoof ná dekade
Ná 10 jaar se pligsgetroue diens groet die Hoërskool Gimnasium Paarl einde vandeesmaand sy skoolhoof, Eddie Bateman.
-
Verlate hondjies soek eie tuiste
Twee weerlose babahondjies is Maandag in Groenheuwel, Paarl-Oos, gered nadat kinders in die omgewing die hondjies met klippe bestook het.







