Die EBL-stigting het na afloop van die EBL-atletiekbyeenkoms, waaraan pre-primêre skole deelgeneem het, R10 000 aan Sonop Primêre Skool geskenk. By die oorhandiging is van links Marike Hugo (adjunk-skoolhoof), Roy Williams (onderwyser), Kylie Kulsen (EBL-lid) en Pieter Lourens (stigter). Foto: Ernest Kilowan

EBL reik uit na Sonop Primêr

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article