Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Teen’s death a huge shock
The mother of a teenage girl are desperately seeking answers following her daughter’s suicide last Friday, 24 March.
-
Plaasvroue eis strenger inspeksies op plase
Paarl Post het verlede Woensdagmiddag die toi-toiende skare van sowat 150 landelike werkers van Women On Farms Project (WFP) sien plakkate swaai, onderweg na die departement van arbeid se kantoor in die Paarl.
-
Blitspatrollie keer bus voor, betrap man met R500 000 se dagga
’n Buspassasier wat op pad Kaapstad toe was, het Donderdag (23 Maart) in die Paarlse landdroshof hof verskyn op aanklag van die besit en handel van dagga met ’n straatwaarde van nagenoeg ’n halfmiljoen rand, wat in ’n bus op…
-
Telephonic fraud continues
Paarl police again warns the public to beware of giving confidential personal banking details telephonically to strangers who simply request them.
-
Diereverenigings in vallei vat hande
’n Vergadering is Vrydag (24 Maart) deur die Drakenstein-vallei se top-diereverenigings en organisasies gehou met die doel om uiteenlopende frustrasies hok te slaan en elke organisasie se funksie om diere in die Paarl te beskerm duidelik te maak.
-
-
Bôrdienghuis guitar heroes
Mel Botes will perform at Die Bôrdienghuis Theatre in Wellington on Friday 31 March at 19:00.
-
Easter cellar fun for the whole family
Perdeberg Cellar, a hidden gem, is the ideal destination for the whole family during the April school holidays.
-
Avbob literacy campaign now open
To instil a culture of reading and contribute to improving numeracy among primary school children across the country, funeral insurer Avbob has launched the Avbob Road to Literary Trolley Library campaign.
-
‘Die Real Housewives van die Wynlande’ op TV
Eers het vyf vroue van Pretoria die land aan die gons gehad in Die Real Housewives van Pretoria en nou is dit die mooie Kaap wat aan die beurt kom met Die Real Housewives van die Wynlande.








