Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Boishaaier Chris op pad huis toe
Die Boishaaier Chris Jordaan, wat meer as ’n maand gelede ’n ernstige kopbesering tydens ’n rugbywedstryd in Pretoria opgedoen het, is op die been en op pad terug Paarl toe.
-
-
Waltz to Lara Kirsten at Die Bôrdienghuis
Pianist and poet Lara Kirsten will perform at Die Bôrdienghuis Theatre in Wellington on Saturday 27 May.
-
Onderwysers weer in hof
Die twee plaaslike onderwysers wat deel is van ’n groep mense wat van bedrog beskuldig word, het Maandag (22 Mei) die eerste keer in Bellville in die hof verskyn.
-
-
Kinderbeskerming en dierebeskerming is ‘gelyk’
Die Khula Development Group (KDG), ’n organisasie sonder winsoogmerk, het ’n suksesvolle en uiters produktiewe kinderbeskermingsprojek van 8 tot 20 Mei gehou.
-
-
Itch Band kry nuwe lewe
Die lang wag is verby – Paarl se uiters gewilde The Itch Band gaan ná ’n afwesigheid van bykans 16 jaar weer die verhoog betree.
-
Indie-prys vir Leon-Ben
Die Wellingtonse finansiële adviseur Leon-Ben Lamprecht is nie net in sy vrye tyd ’n kinderboekskrywer en vryskutrubriekskrywer nie – hy het ook ’n musikale kant. Lamprecht is onlangs by die derde Afri-Indie musiekpryse in Pretoria as die beste nuwel
-
Better life for all asked
Load shedding, education, housing, crime and unemployment were among many issues in the Cape Winelands brought to the attention of President Cyril Ramaphosa on Friday (19 May) by residents living in the area.









