Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Prokureur’ kul talle
’n Sakeman wat in Stellenbosch en Franschhoek handel gedryf het, sê hy is deur ’n prokureur, wie se lisensie om te praktiseer opgeskort is, uit duisende rande geswendel.
-
Solo-vertoning deur Almero
Op Vrydag 26 Mei tree Almero vir die eerste keer as solokunstenaar in Die Bôrdienghuis-teater in Wellington op.
-
Take in tango’s sensuality
An Argentine-tango dance event will take place on Sunday 28 May at Die Boekklub on the ridge of Helshoogte Pass, Pniël.
-
FynArts beloof inspirasie, vermaak
Die Hermanus FynArts-kunstefees keer van 9 tot 18 Junie terug om die somber winterlandskap op te helder met sy kenmerkende verskeidenheid aanbiedinge.
-
-
-
Vicky droom en durf Everest aan
Net as ’n mens dink sy kan nie nóg hoogtes bereik nie, wys Wellington se dowe klimmer, Vicky du Preez, die murg wat in haar pype steek nadat sy in April vanjaar ’n bergroete op die berg Everest voltooi het.
-
-
It’s time for the Shiraz & Charcuterie Festival
The last time the Shiraz & Charcuterie Festival took place was in 2019 with Covid and its subsequent lockdowns putting paid to any further follow-up festivals being held. Now it’s back and better than ever and happening this Saturday 27…
-
Brandweer bestry ook geweld
Die vallei is bekend met vernietigende brande wat veral in die informele woongebiede gereeld verwoesting saai, maar brandbestryders veg teen meer as net rooi vlamme in dié stryd.






