Sharon Jacobs, mede-eienaar van Woelige Vis in die Paarl, verkoop al langer as 10 jaar vis hier in die Paarl. Met die Paasfees wat naderkruip, sê sy ’n groot aanvraag het in die omgewing vir vis ontstaan. Lees meer oor die visbedryf op bladsy 7. Foto: Chantélle Hartebeest