Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
‘Unieke musikale reis’ in Boland
Die lang verwagte derde Franschhoek-kamermusiekfees hou groot belofte in om van Donderdag 15 tot Sondag 18 Februarie weer ’n musikale skouspel te wees.
-
-
Luna gee ‘Storielied’
In die aanloop tot die bekendstelling van Luna Paige se nuwe Afrikaanse album, wat in April vanjaar uitgereik word, bring Luna en mede-musikante die gewilde produksie van haar Afrikaanse debuut-album, Storielied (2012), weer tot lewe op die verhoog.
-
Wynbedryf vereer sy reuse
Die jaarlikse Wynoesherdenkingsgeleentheid, wat Donderdagaand 1 Februarie plaasgevind het, herdenk die geboorte van Suid-Afrikaanse wyn, vra die seën op die nuwe oes en vereer rolspelers vir hul uitnemende bydraes tot die wynbedryf – alles vanjaar o
-
Gholfdag lei tot nuwe klaskamers
Twee skole in die Paarl pronk met nuwe klaskamers. Die nuwe voorafvervaardigde (pre-fab) geboue bied verdere bystand aan die organisasie Khula Development Group (KDG), wat kinders aanmoedig om op skool te bly.
-
-
Mbekweni resident warns about ‘dodgy’ architect
Nomaza Gexa of Mbekweni is R12 000 out of pocket after paying an alleged architect, Junaid Adams, for a building plan in 2021, never to hear from him again.
-
GOOD-party skors hul Drakenstein-leier, Peter de Villiers
Die GOOD-pary het Peter de Villiers summier uit alle party aktiwiteite geskors nadat ’n klag van seksuele wangedrag van ’n partylid ontvang is.
-
Kees kom weer die keer na Amstelhof
Die parmantige bobbejaan wat verlede week Paarliete op hol gehad het, het vandeesweek sowaar teruggekeer dorp toe!
-
Drie leeus dood weens verwoestende brande by Fairy Glen-wildreservaat op Worcester
Drie leeus van die Fairy Glen-wildreservaat in Worcester moes Donderdagmiddag (1 Februarie) weens brandwonde uitgesit word.









