Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Fliek uiteindelik te sien, maar bittersoet oomblik vir Cupido
Die lang wag vir die fliek Frankie en Felipé om in die bioskoop te wys, is uiteindelik hierdie week (23 Februarie) verby, maar vir die akteur Solomon Cupido is dit ’n bittersoet oomblik omdat hy dit sonder sy mede-akteur en…
-
Kettingbotsing op R44 eis twee se lewe
’n Kettingbotsing op die hoek van die Suid-Agter-Paarl-pad en die R44 het Maandagmiddag twee mense se lewens geëis.
-
Gat wat 2 Maties eis bly kopseer
Die Stellenbosch-munisipaliteit sê hy gaan homself na die hof wend om regstappe te neem teen die eienaar van die verlate bouperseel langs die Rooms-Katolieke kerk in Birdstraat, Stellenbosch, wat tot vandag toe versuim het om die toestand van die per
-
Paarl-Noord-buurtwag tree proaktief teen diefstal op
AfriForum se Paarl-Noord-buurtwag het verlede week proaktief opgetree om misdaad te bekamp deur geleentheidsmisdadigers wat toeslaan wanneer vullisverwyderingsdienste in die gebied doenig is, in hul spore te stuit. Die buurtwag beplan nou om nóg meer
-
Musikale reis op verhoog
Die talentvolle Paarlse musiekkunstenaar Carl Hendriks tree op 30 Maart in die Paarl-stadsaal op.
-
Wat glinster bo die Taalmonument?
Met die somer wat einde se kant toe staan, kan besoekers die skitterende sterrehemel – spesifiek die veelkleurige Juweelkissie – verken tydens die Afrikaanse Taalmonument (ATM) se laaste sterrekykpiekniek op Paarlberg op Saterdag 2 Maart. Dit beloof
-
Go Wellington Family Festival
With the revival of the Wellington Wine Route a fresh breeze blows, and it all begins with a brand new Go Wellington identity and a Go Wellington Family Festival. This takes place on Thursday 21 March, Human Rights Day, the…
-
-
Klapmuts-mans wat minderjarige aanrand se saak oorgeplaas na streekshof
WAARSKUWING: Die inhoud van die berig kan sommige lesers ontstel.
-
Die hoogtepunte van Winde se provinsiale rede in die Paarl
Inwoners van altesaam 70 lande wêreldwyd trek vanjaar hul kruisies in nasionale verkiesings, insluitend Suid-Afrika wat “’n belangrike jaar vir ons en die wêreld sal wees”.








