Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
29-jarige man verdrink in dam op Allandale-gevangenis
Dylan Claasen (29) het die afgelope Saterdag (17 Februarie) in ’n dam op die Allandale-gevangenis se terrein verdrink nadat hy vermoedelik op ’n stuk skuimrubber gedryf en afgeval het.
-
Ongeluk eis twee naby Boschenmeer-landgoed
Twee mense is Vrydagoggend (23 Februarie) naby die Boschenmeer-landgoed in die Paarl dood nadat die voertuie waarin hulle gery het, reg van voor gebots het.
-
Hotly debated Franschhoek ‘skytram’ out for public participation
The public-participation process for the hotly debated Franschhoek cable car or “skytram”, as it will be called, is officially underway and affected parties have until 6 March to comment.
-
-
Paarl resident celebrate a century on planet earth in style
Elizabeth Anderson celebrated the 100th anniversary of her birth in style in the Paarl Town Hall this past Sunday. Family and friends were entertained to a lavish lunch in the company of Mayor Conrad Poole.
-
IEC explains how to navigate the three ballot papers
The President has spoken, and South Africa’s election date is 29 May. But this year works a bit differently, as voters will have to mark their crosses on thee ballot papers, rather than two as was done in the past.
-
Tolgeld vir Hugenote-tonnel styg op 1 Maart
Motoriste gaan van 1 Maart af gemiddeld 6,25% meer moet betaal vir tolgeld by die verskillende tolpaaie van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral).
-
Deon verkoop Paarl Pos al langer as 3 dekades
Die toewyding van Deon Afrika as koerantverkoper op straat spreek boekdele – maak nie saak hoe die Paarlse hitte buite talm of die ysige koue neersak nie, laat hy nooit Paarl Post-lesers in die steek nie.
-
Community initiative cleans up troubled street in Courtrai
After several safety- and security-related incidents along Pieter Hugo Street in Courtrai, the area’s neighbourhood watch launched a project to clear the bush on the pavement and against the fence between Pieter Hugo Street and the N1.
-
Vrou gesoek ná R17 000-bedrog
Die polisie in die Paarl is op soek na ’n vroulike verdagte vir ondervraging in verband met bedrog van sowat R17 000, wat in Julie verlede jaar gepleeg is. Die vrou is glo laas in Wellington en die Paarl gewaar.…










