Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Man kry borg ná moord by Paarlse kroeg, staat glo steeds hy het sterk saak
Christo Isaacs (32), ’n man van Simondium wat verlede week in hegtenis geneem is vir die moord op Geoffrey Fredericks by ’n Paarlse kroeg op 25 Augustus, is Maandag (16 September) deur die Paarl-landdroshof op R1 000-borgtog vrygelaat.
-
Karate-meester kry gesogte rang
Francois du Plessis, ’n karate-instrukteur wat al langer as 30 jaar karate by skole in die Paarl, Stellenbosch, Strand en in die noordelike voorstede afrig, het pas sy gesogte 7de rang (dan)-swartgordel verwerf. Die eksamen is onder die werêldhoof va
-
Skink ’n glas uit die Wynlande om braaivuur
Die braaivleisvuur brand, jou vleise staan reg en die bykosse is gemaak – maar wat skink jy vanuit die Wynlande in jou braaivleisglas?.
-
Ma sterk in hospitaal aan ná ongeluk haar dogter eis
’n Week nadat die vierjarige Starlin Heswick doodgery is, weet haar ma, Malony Juries, nog nie van haar kind se tragiese afsterwe nie.
-
Kreatiewe Paarliet bekend vir haar kleurvolle klimrame
Die Paarliet Leanie van der Vyfer is ’n besonderse ontwerper. Met haar verbeeldingryke denke pak sy kunssinnige konsepte, waaronder speelgronde, klimrame en speelhuise, met flair aan.
-
Paarlse Laurinda tree op by WF
In die produksie -LOOS pak Laurinda Hofmeyr en Joanie Combrink verlies en die invloed daarvan op die mens met musiek, sang en woordkuns.
-
-
-
Sunfield Home slaan ’n kolhou met uitmuntende gholfdag
Sunfield Home slaan ’n kolhou met uitmuntende gholfdag
-
Nóg inbrake deur ‘Drakenstein munisipale-werkers’
Nóg twee huisgesinne in die Paarl asook Wellington is die afgelope week geteiken deur rowers wat hulle as Drakensteinse munisipale werkers voorgedoen het wat na bewering werk aan die inwoners se kragbokse moes doen.










