Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
NG kerk in Wellington ’n simbool van groei
Kerkstraat, in die hartjie van Wellington in die Kaapse Wynlande, is nie net ’n sentrale pad in die dorp se sakekern nie, maar ook ’n historiese straat wat die ryk geskiedenis van Wellington se ontwikkeling oor die jare vertel. Dit…
-
Weerstoestande gee wynprodusente hoop
Ná ’n uitdagende 2024-seisoen gekenmerk deur uiterste weerstoestande soos oorstromings, ryp en sterk wind, is Suid-Afrikaanse wynprodusente optimisties oor die 2025-oes. Die meeste wynstreke het bogemiddelde winterreënval gehad, met meer koue-eenhede
-
De Poort gereed vir ontwikkeling
Dit is nou amptelik – die De Poort perseel in Suider-Paarl gaan na alle waarskynlikheid ontwikkel word.
-
Dienslewering by Paarlse toetssentrum stel steeds teleur
Inwoners van die Paarl is al vir ’n geruime tyd gefrustreerd oor die swak diens by die Paarl-verkeersafdeling se toetssentrum.
-
Minstens 50 dakloos ná brand by Paarlse informele nedersetting
Minstens 50 mense is dakloos gelaat nadat altesaam 10 strukture Sondagaand (27 Oktober) in ’n brand by die Chester Williams- informele nedersetting in Amstelhof, Paarl, vernietig is.
-
Skommeling van Drakenstein-burgemeesterskomitee ’n ‘politieke foefie’
Stephen Korabie, die uitvoerende burgemeester van die Drakenstein-munisipaliteit, het Dinsdag (29 Oktober) op ’n raadsvergadering verskeie portefeuljeveranderings aan sy burgemeesterskomitee aangekondig, wat insluit die samesmelting van die afdelings
-
‘Antie Julies’ patrolleer Wellington flink op vrywillige basis
Misdaad in die Drakenstein-vallei is gereeld aan die styg, veral in sakekerns, wat ’n teiken vir rowers geword het.
-
-
Skryf in vir ‘Suidooster’ se talentsoek
Die Suidoosterfees se Talentsoektog is nou oop vir inskrywings. Dié gewilde kompetisie, wat reeds vir agt jaar aangebied word, bied kosbare geleenthede vir talentvolle amateurs om raakgesien te word en ’n voet in die deur van die vermaaklikheidsbedry
-









