Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Ons is reg vir nog ’n droogte’ – DM
Die afgelope winter het die Boland en Kaapse Wynlande een van die koudste en natste seisoene in jare beleef, wat ’n mengsel van skade en seën vir die streek gebring het.
-
Elfies by die Laerskool Paulus Joubert se skoolbasaar
Elfies by die Laerskool Paulus Joubert se skoolbasaar
-
Taxi’s ‘is onbeskof’
Inwoners van Groenheuwel in Paarl-Oos het ’n punt bereik waar hulle keelvol is oor hoe sommige taxibestuurders hulle “stief” behandel, alhoewel hulle vir hul dienste betaal.
-
Twis oor huur van gebou in Paarl-Oos vir gemeenskapswerk
Die Drakenstein-munisipaliteit is in ’n twis met verskeie plaaslike liefdadigheidsorganisasies gewikkel oor wie ’n twee-jaar-kontrak toegeken moet word vir die gratis verhuring van die ou gevandaliseerde Nederburg-kliniekgebou in Paarl-Oos, wat nou t
-
-
Go Wellington-toerisme-initiatief wil nóg voete lok
Die jongste toevoeging tot Drakenstein se toerismesektor is die Go Wellington-toerisme-inisiatief, wat op Donderdag 24 Oktober by ’n geleentheid by Cole | The Eatery in Wellington bekendgestel is.
-
‘Bekwame hand verdien rus’
Ná meer as ’n dekade in die Wynlande en agt jaar as burgemeester van die Stellenbosch-munisipaliteit het raadsheer Gesie van Deventer op 30 Oktober aangekondig sy hang binnekort haar ketting op.
-
-
Die Kaapse Wynland is gereed vir somer se veldbrande
Ná ’n nat winter is die Boland se somer amper in volle swang, wat beteken dat die moontlikheid van veldbrande ook verhoog.
-
‘Ongenooide trougas’ vas
’n Pragtige bruidspaar – verlief en opgewonde om hul nuwe hoofstuk te begin – se spesiale dag is amper bederf toe ’n pofadder langs die paadjie ’n entjie van die kansel af gewaar is.










