Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Afkap van indringerbome skep groot brandgevaar
Natuurliefhebbers en gereelde wandelaars in Paarlberg is bekommerd oor die toestand van die berg se hange, waar massiewe hoeveelhede afgesaagde bome, droë takke en stompe agtergelaat is. Dit skep nie net ’n uitdagende stapomgewing nie, maar hou ook ’
-
Faber shines at foodie awards
Paarl’s acclaimed Faber Restaurant at the historic Avondale Wine Estate, has once again solidified its reputation as one of the Cape Winelands’ finest culinary destinations.
-
Woede onder Wellington-inwoners oor gestorte hoenderkarkasse
Die storting van vrot hoenderkarkasse naby die Lady Loch-brug in Wellington het verlede week woede onder dié dorp se inwoners gesaai, en die Drakenstein-munisipaliteit vra nou inwoners se samewerking om onwettige storting in sy munisipale gebiede hok
-
Welcome to Franschhoek’s open gardens
The Franschhoek Open Garden festival prides itself on offering a diverse array of gardens, catering to various preferences. From charming village gardens to stunning expansive farm gardens, we have something to suit every taste.
-
Drakenstein-krematorium vra vir nuwe AEL-lisensie
Die Drakenstein-krematorium in die Paarl het ’n aansoek vir die hernuwing van ’n atmosferiese- emissie-lisensie (AEL) by die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) ingedien, wat in twee koerante (albei op 31 Oktober) geadverteer is as deel van
-
-
Saron-inwoners kry hul titelaktes
’n Groep inwoners van Saron, in die Drakenstein munisipale gebied, kan hulself nou huiseienaars noem nadat titelaktes onlangs aan hulle oorhandig is.
-
Mallies en sy ‘Manne’ gaan weer die Paarl laat ruk en rol
Mallies en sy ‘Manne’ gaan weer die Paarl laat ruk en rol
-
Deportasie kos die belastingbetaler; polisiekantore onder druk
Die toename in onwettige immigrasie plaas nie net druk op die belastingbetaler wat sowat R2 700 vir elke onwettige immigrant se deportasie tot die staatskas moet toevoeg nie, maar selfs op plaaslike vlak sukkel polisiekantore soos die een in die…
-
KYK | Paarlse Sassa het ‘te min personeel’ hoor wetgewer tydens toesigbesoek
Wendy Kaizer-Philander, die voorsitter van die Wes-Kaapse provinsiale wetgewer se staande komitee belas met maatskaplike ontwikkeling, het Woensdag (13 November) as deel van haar departement se toesigrol ’n onaangekondigde verrassingsbesoek by die Pa









