Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Dis oukei om nie oukei te wees’
Meer as 24% van Suid-Afrikaanse studente sukkel met depressie en ander geestesgesondheidsuitdagings, terwyl depressie onder studente wêreldwyd, volgens studies, die hoogste is in vergelyking met die algemene publiek.
-
-
-
Tiffany’s upskills women
Tiffany’s Community Centre in Paarl East, a non-profit organisation under management of MCM and Samaritan’s Feet, has a new project focusing on supporting the empowering women through skills training and job creation.
-
Herrie ná 18 haweloses glo deur die Drakenstein-munisipaliteit uitgesit is
Die Wellington-nagskuiling in Hoofwegstraat is weer onder die vergrootglas nadat die Drakenstein-munisipaliteit na bewering 18 haweloses die trekpas gegee het, maar die uitsetting ná aansienlike kapsie teruggetrek het.
-
Vier Tuinedag en plant ’n boom
Op 20 Oktober word Tuinedag gevier en almal word uitgenooi om in hul tuin uit te span, ’n tuinpartytjie te hou en om sodoende hierdie groen ruimtes te vier.
-
‘Noodeenheid vir kritieke gevalle’
Ná ure se gesit en wag vir mediese hulp by Paarl Hospitaal se noodeenheid, en geen personeel wat opvolg oor noodgevalle in die wagkamer nie, het ’n driejarige seuntjie se ma hom eerder terug huis toe geneem om te versorg…
-
-
Women’s health day for cancer awareness
The local Cansa branch in Paarl will host a women’s health day next week.
-
Rowers teiken plaasgesin in Klapmuts
Nóg ’n rooftog op ’n plaas het die Boland die naweek geruk toe drie rowers ’n huisgesin in Klapmuts vasgebind en beroof het.








