Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Waarom ons daaroor moet praat
Oktober is Borskankermaand en prof. Carol-Ann Benn, ’n bekende borsspesialis en borssiektekenner, doen dus ’n dringende beroep op vroue om gereeld hul borsgesondheid te laat nagaan. Volgens statistieke sal een uit elke 27 Suid-Afrikaanse vroue in haa
-
Polisie in Groot Drakenstein vra jou hulp met dié ou sake
Die Groot Drakenstein-polisiekantoor doen ’n beroep op inwoners om na vore te kom indien hulle inligting het oor die volgende sake wat die kantoor ondersoek. Mense met inligting kan 021 874 8000 skakel.. Menslike oorskot, onder andere beendere, is o
-
-
Paarlse inwoners skop vas teen nuwe eetplek in Lemoenkloof
Die gemeenskap in Lemoenkloof, Paarl, is verdeeld oor die nuwe eetplek Athena’s wat beoog word om in die Jock de Villiers-gebou te open in die winkel waar Dot Pastries eens was.
-
Feesmark by Simondium
Dis somer en Kersfees is om die draai. Dit is nou die perfekte tyd om ’n naweek by die bekoorlike Simondium Country Lodge deur te bring, met die gewilde feesmark, die Simondium Feesidees-mark, wat weer van 23 tot 27 Oktober…
-
Bergrivier-hoof lê tuig neer
Anthony Cavernelis, skoolhoof van Bergrivier Sekondêr in Wellington, het verlede week ná jare se toewyding aan dié skool amptelik die tuig neergelê.
-
Paarl verloor ’n steunpilaar
’n Geliefde oudpolisieman van die Paarl, kapt. Charles Daniels (59), is verlede week skielik aan ’n hartaanval dood.
-
Besnoeiing van poste in onderwys teengestaan
Onderwysers en onderwysunies gaan voort om die besluit om volgende jaar altesaam 2 407 onderwysposte in die Wes-Kaap te sny, teen te staan.
-
Boishaai-hoof groet op hoë noot
Derek Swart, die gerespekteerde hoof van die Hoër Jongenskool Paarl, tree ná byna 40 jaar in die onderwys aan die einde van vanjaar af. Hy laat ’n indrukwekkende nalatenskap, met 17 jaar as leier van een van Suid-Afrika se topskole.
-
Wellington-stadion wéér geteiken, dié keer aan die brand gesteek
Etlike maande nadat die Pelikaanpark-sportterrein in Wellington onder geweldige vandalisme en diefstal gebuk gegaan het, moes dié sportgrond die afgelope naweek nóg twee aanslae verduur toe sy klubhuis en pawiljoen aan die brand gesteek is.








