Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Duurder krag sal ook plaaslike ekonomie knak; owerhede moet besighede tegemoet kom’
’n Groot deel van Drakenstein se inwoners is afhanklik van die plaaslike ekonomie om brood op die tafel te sit. Een van die plaaslike sakeondernemings is Boland Waste in Wellington, wat sedert 2005 nie net werk skep nie, maar ook…
-
Paarlse pa en seun op verhoog met songs, stories, gedigte
Paarlse pa en seun op verhoog met songs, stories, gedigte
-
Musieknaweek by Bordienghuis
’n Propvol musieknaweek lê weer by die Bordienghuis-teater in Wellington voor.
-
-
Bestuur eksamen-stres só
Met die aanvang van die matriek-eindeksamen oor ’n paar weke is dit heel normaal dat hoër vlakke stres onder matriek- en ander leerlinge heers.
-
Trourok afgestof vir matriekdans
Die trourok van Marika Lombard van Wellington het onlangs – 24 jaar later – nuwe lewe gekry toe haar seun se meisie besluit het om dit vir haar onlangse matriekafskeid te dra.
-
Swembaddens en oorde open
Alle openbare swembaddens in die Drakenstein-munisipaliteit het op 1 Oktober vir die somerseisoen heropen.
-
Paulus Joubert-onderwysers stap die ekstra myl vir leerders
Paulus Joubert-onderwysers stap die ekstra myl vir leerders
-
‘Swendelaar’ in die Paarl vasgetrek
’n Beweerde swendelaar wat die Drakenstein-vallei die afgelope paar maande geteister het, is op 21 September vasgetrek nadat hy sowat R31 000 by Paarlse plaaseienaars gesteel het.
-
Paulus Joubert hou weer basaar
Die Paarl-gemeenskap, oudstudente en oudonderwysers word genooi om die jaarlikse skoolbasaar van die Laerskool Paulus Joubert, wat Saterdag 12 Oktober op die skoolterrein plaasvind, by te woon.








