Nuus
-
Vierjarige van Paternoster skielik in hospitaal dood
Izaiah Konstant (4), Isolde se enigste kind, is Maandag in die Vredenburg provinsiale hospitaal oorlede ná hy die vorige dag uit die bloute siek geraak het.
-
Noordelike Hugenote-tonnel buite die Paarl steeds in tenderfase
Ten spyte van jare lange beplanning en hoë verwagtinge oor die uitbreiding van die Hugenote-tonnel, bly daar onsekerheid oor wanneer die noordelike tonnel in gebruik geneem sal word.
-
Stad Kaapstad takel rioolprobleem met eerste sluitbare dreindeksels in Wesbank
Die Stad Kaapstad het begin om sluitbare dreindeksels in Wesbank naby Kuilsrivier in te sit as teenvoeter teen misbruik van die rioolstelsel.
-
Kaapse Wynland-lughawe-span gee oorsig van mega-projek
Die Kaapse Wynland-lughawe mik vir voltooiing in 2028, wat 2000 hektaar dek, 35 000 werksgeleenthede skep en toekomstige ontwikkelings ondersoek.
-
Fiëstas uitgebrei: Hier is die skitterende benoemdes vir 2026
Die getal afdelings vir vanjaar se Fiëstas is na 25 uitgebrei; dit dek alles op én agter die verhoog, en oor al die genres heen.
-
Drama tydens verkiesing van nuwe burgemeester van Saldanhabaai laat inwoners onseker
VREDENBURG – Die verkiesing van ’n nuwe uitvoerende burgemeester tydens ’n spesiale raadsvergadering van die Saldanhabaai-munisipaliteit op 26 Februarie 2026 het groot drama en onsekerheid veroorsaak. Die vergadering is regstreeks…
-
Weskus-polisie arresteer agt oor gesteelde rooigety-kreef ter waarde van bykans R250 000
In die vroeë oggendure van Donderdag het lede van die Weskus-polisie ‘n groot klomp onwettige Weskus-kreef ontdek waarna agt mans in hegtenis geneem is.
-
Geen arrestasies ná dodelike steekvoorval in Wellington
Twis oor gesteelde selfoon lei tot dodelike steekvoorval in Wellington; man in oop veld dood aangetref en ‘n moordsaak word ondersoek.
-
-
Elandsbaai gesluit weens rooigety – wees gewaarsku om nie kreef te oes nie
Inwoners word gewaarsku om asseblief nie van die kreef en ander skulpdiere wat sedert 03:00 gisteroggend uit die see spoel, te gaan oes nie. Die gebied is gesluit weens rooigety-besoedeling.










