Nuus
-
Vrystaat-atletiekstadion gesluit weens strukturele probleme – geen byeenkomste moontlik
Atletiek Vrystaat moes ‘n kennisgewing uitstuur dat geen byeenkomste by dié stadion mag plaasvind voordat kritiese opgraderings nie gedoen word nie.
-
Ma in Bonteheuwel doodgeskiet
Volgens die polisie se sers. Wesley Twigg het die oorledene in die pad gestap toe ‘n man haar genader en toe in die kop geskiet het
-
Laingville verloor nog drie, dié keer vissermanne
Die gemeenskap van Laingville, wat nog herstel van een tragedie, is weereens deur die noodlot geruk. Drie vissermanne se lewens is kortgeknip nadat hul boot naby Shelly Point, St Helenabaai,…
-
Franschhoek-polisie slaan vroegoggend toe op beweerde ‘sekspes’ se huis
Die Franschhoek-polisie het Saterdag (16 Augustus) ‘n 55-jarige man by sy woning in Franschhoek in hegtenis geneem wat verdink word van die seksuele misbruik van minderjariges en die vervaardiging van…
-
Populasiegroei, verstedeliking en handelsklimaat by AWK Jaarkongres bespreek
Die stand van landbou en uitdagings in sy pad was van die gespreksonderwerpe tydens Agri Wes-Kaap se jaarkongres wat by Goudini buite Rawsonville gehou is. Drie faktore wat landbou in…
-
Uitspraak binnekort in Peter de Villiers-saak verwag
Die omstrede politikus en voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers (67), het Woensdag (13 Augustus) wéér in die streekshof in Malmesbury verskyn waartydens sy aansoek vir ontslag aangehoor is. De Villiers,…
-
Voormalige Curro-klerk kry R15 000 borg vir beweerde R2,8 miljoen diefstal
‘n Voormalige rekeningkundige klerk by Curro Lynne-Oos, Pretoria is R15 000 borg toegestaan nadat sy in die Pretoria-landdroshof verskyn het op aanklagte van diefstal wat meer as R2,8 miljoen behels.…
-
Wellingtonse skipper sterk goed aan ná bootongeluk
Vandag is dag 40 van Hugo Hattingh (39) van Wellington se herstelpad ná hy erge brandwonde opgedoen in ‘n fratsongeluk. Dié skeepskaptein is op 7 Julie ernstig beseer in ‘n…
-
Duurste ram op veiling vir meer as R80 000 verkoop
Die duurste ram wat op die 69ste nasionale veiling van die SA Vleismerinotelersgenootskap verkoop is, kom uit Porterville. Jan Vosloo, rasdirekteur by die telersgenootskap sê die duurste ram is vir…
-
Uitspraak binnekort in Peter de Villiers-saak verwag
Die omstrede politikus en voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers (67), het Woensdag (13 Augustus) wéér in die streekshof in Malmesbury verskyn waartydens sy aansoek vir ontslag aangehoor is. De Villiers,…









