Nuus
-
Man (80) van Kroonstad se bortogaansoek duur voort, kleinseun vrygelaat
Die borgtogaansoek van die 80-jarige man wat op 3 September in die Kroonstad-landdroshof verskyn het, duur vandag voort. Die man se kleinseun het ook gister voor die hof verskyn.
-
Bloemfontein-vrou se ervaring by ongelukstoneel raak meer as 1,5 miljoen mense
‘n Facebook-inskrywing oor wat ‘n mens te doen staan wanneer jy op ‘n ongelukstoneel afkom, het landwyd opslae gemaak.
-
Een in hof ná transitorooftog op N8 by Bloemfontein
Een verdagte is in hegtenis geneem in verband met die transitorooftog op die N8 tussen Bloemfontein en Botshabelo op Dinsdag 2 September.
-
Verdagte steeds op vrye voet ná nagmerrie-rit vrou getraumatiseerd laat
Die verdagte Uber-bestuurder wat betrek word by die voorval waarin ’n jong vrou van Kuilsrivier uit sy bewegende motor gespring het omdat sy bedreig gevoel het, is nog op vrye…
-
Omstrede ‘rassistiese’ video: Talle pleidooie vir vinnige optrede
Ondersoeke is ingestel om agter die kap van die byl te kom nadat ‘n beweerde rassistiese video, waarin ‘n amptenaar van die Stellenbosch-munisipaliteit opmerkings maak ten opsigte van aanstellings, opslae…
-
Tagtigjarige man van Kroonstad in hegtenis ná skokontdekking op plaas
Polisie maak deurbraak in saak waar ontbinde lyk op plaas buite Kroonstad gevind is .
-
Munisipaliteit ondersoek omstrede video oor aanstellingspraktyke
Die Stellenbosch-munisipaliteit is in die kollig weens ‘n beweerde rassistiese video waarin ‘n amptenaar die aanstelling van kandidate bespreek.
-
Tupperware keer terug met ‘n ‘glashelder’ nuwe begin
Tupperware, die legendariese huishoudelike naam wat dekades lank sinoniem was met plastiekhouers, skryf sy verhaal opnuut met die bekendstelling van sy eerste glasreeks ooit. Die nuwe “Voila Glass”-reeks, wat op…
-
Lyk op plaas gevind: Woede vlam op voor dokterspraktyk
‘n Protes-askie voor ‘n dokterspraktyk in Kroonstad, het Maandagoggend groot opslae in die dorp veroorsaak. Lede van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het op Maandag 1 September by dr. Koos Troskie,…









