Nuus
-
Drakenstein-munisipaliteit ontken bewerings van nepotisme met aanstellings
‘n Munisipale werker en onberispelike bron het die Drakenstein-munisipaliteit se aanstellingsproses as ‘n administratiewe nagmerrie bestempel, met nepotisme glo aan die orde van die dag. Die werker, wat anoniem wil…
-
Krisis op plase: Só reageer Drakenstein
Die Drakenstein-munisipaliteit sê hy het tot dusver ingetree op slegs vier van die altesaam 14 plase, wat in Junie vanjaar geïdentifiseer en beskryf is as ‘n groeiende humanitêre krisis waar…
-
Wellingtonse regsman praktiseer steeds ná hy glo Paarlse firma van miljoene besteel
Die Paarlse regsfirma Faure & Faure Inc. sê hy het ‘n diepgaande interne forensiese ondersoek teen ‘n prokureur en voormalige senior vennoot van Wellington, wat die maatskappy glo oor etlike…
-
Oudste huis in Victoria-Wes in brand beskadig: Veldtog vir herstel begin
‘n Deel van die oudste huis in Victoria-Wes is in ‘n brand beskadig. De Oude Pastorie was verseker, maar minder as die helfte van dit wat nodig is vir herstelwerk,…
-
Tweejarige verdrink in swembad in Bainsvlei
‘n Tweejarige meisie van Bainsvlei het Donderdag in ‘n swembad in Bainsvlei verdrink.
-
‘Verduidelik of word geskors,’ eis Stellenbosch-raad van Kannemeyer
Die regerende DA, sowel as GOOD, het Vrydag 5 September tydens ‘n noodvergadering van die Stellenbosch munisipale raad mosies ter tafel gelê.
-
AfriForum dien klagte in teen Mangaung se stadsbestuurder oor stortingsterreine
Klagte is ingedien teen die Mangaung-metro se stadsbestuurder weens stortingsterreine wat nie aan wetgewing voldoen nie.
-
Rowers slaan op twee plase in Stellenbosch toe
Inwoners wat op Stellenbosch-plase woon, het in Augustus onder rowers deurgeloop met twee afsonderlike voorvalle net verlede week.
-
Man (80) van Kroonstad se bortogaansoek duur voort, kleinseun vrygelaat
Die borgtogaansoek van die 80-jarige man wat op 3 September in die Kroonstad-landdroshof verskyn het, duur vandag voort. Die man se kleinseun het ook gister voor die hof verskyn.










