Nuus
-
Staan saam vir verandering, hoor Stellenbosch-sakeforum
Sakelui van Paarl tot Somerset-Wes het verlede week by die Root44-mark byeengekom om na die entrepreneur Robert Hersov se mening by die Stellenbosch-sakeforum se netwerkgeleentheid, te luister.
-
Kruger-toer kuier oggend in Bloemfontein by die Vrouemonument
Die standbeeld van Paul Kruger wat op reis is na Orania, het Woensdag 1 Oktober in Bloemfontein aangekom.
-
Police launch major raid over Cape Town municipal contracts
In a sweeping anti-corruption operation, the South African Police Service (SAPS) conducted simultaneous search and seizure raids at 26 locations across Cape Town on Tuesday, 30 September, targeting individuals and…
-
Premier erken in vraesessie stand van omstrede hospitaal is ‘n ‘verleentheid’
Die premier van die Noord-Kaap het tydens ‘n vraesessie erken dat die stand van die Kimberley Geestesgesondheidshospitaal ‘n ‘verleentheid’ is.
-
Man van Bloemfontein red seun, verloor vingers in fratsongeluk
‘n Reddingsdaad om ‘n 10-jarige seun uit die pad van ‘n aankomende modelvliegtuig te stamp, het ‘n Bloemfonteinse man twee vingers gekos.
-
Busbestuurder van De Doorns sterf terwyl hy op ambulans wag
‘n Busbestuurder in De Doorns, wat siek gevoel het, is verlede week inderhaas na die ambulansdienste toe geneem, maar daar was glo niemand nie. Die man is oorlede terwyl hy om…
-
MENING | KI skuif nie mense opsy nie, maar ondersteun en versterk handeling
KI neem nie werk van mense weg nie, dit brei uit wat mense en organisasies in staat is om te bereik.
-
Moedige ma en haar hond van Hermanus op ysterperd deur Afrika vir kanker
Heidi van der Merwe van Hermanus se geesdrif kan nie gedemp word nie. Dié lewerkankeroorwinnaar se tweede kans op die lewe het van dié merkwaardige vrou ‘n kampvegter en avontuurlustige…
-
Agterstand van nagenoeg halfmiljoen lisensiekaarte ‘kan ingehaal word’ sê organisasie
Die oplossing van die reuse-agterstand in die druk van bestuurderslisensiekaarte kán plaaslik opgelos word, glo AfriForum.
-
Geliefde skeidsregter, vriendin se skietdood skok gemeenskap van De Doorns
Die skietdood van Jannie Wildskut (40) en sy vriendin, Alvina Robyn (35), albei van De Doorns, het verlede week skokgolwe deur die gemeenskap gestuur. In hierdie tragiese voorval blyk dit dat…










