Nuus
-
Motorongeluk eis vrou se lewe
Porterville – Die R44 het Vrydagmiddag (10 Oktober) die lewe van ‘n vrou geëis nadat sy vermoedelik naby Porterville beheer oor haar voertuig verloor het. Kapt. Tanya Helfrich, polisiewoordvoerder vir…
-
Standbeeld onthul in Orania: ‘Nuwe dag breek aan vir erfenis van Paul Kruger’
Die Kruger-standbeeld is op 10 Oktober op die dorpsplein in Orania onthul, en meer as 2 000 mense het die geleentheid bygewoon.
-
Ou Meulteater se verhuring bekyk
Die Drakensteinse munisipale raad het ‘n langtermynverhuring van die Ou Meulteater bespreek, nadat vorige bestuurders bedank het weens uitdagings. ‘n Mededingende bodproses sal volg op goedkeuring.
-
Brand in motorhuis vinnig gestuit
PAARL – ‘n Brand wat in die motorhuis van ‘n woning in Noorder-Paarl uitgebreek het, is Vrydag (10 Oktober) vinnig onder bedwang gebring voordat dit na die res van die…
-
Paarl-Oos-polisie vang verdagtes met gesteelde goedere in begraafplaas
Flink beamptes verbonde aan die Paarl-Oos-polisie het twee verdagtes, wat in besit van gesteelde goedere goedere was, Donderdag (9 Oktober) vasgetrek. Kapt. Basil Seekoei, ‘n woordvoerder vir die Paarl-Oos-polisie, het…
-
KYK | Toyota Paarl laat TikTok ontplof met dansvideo
Toyota Paarl se dansvideo op sosiale media het miljoene kyke op TikTok behaal en bewys dat motorhandelaars sukses kan bereik met kreatiewe strategieë. Die video versterk die mense agter die…
-
Jong Bolandse vleuel kan dit nog ver bring in SA
PAARL – Xavier Mitchell, die 24-jarige vleuel van die Boland Kavaliers, is besig om naam te maak in die Curriebeker-reeks – maar sy pad hierheen was alles behalwe maklik. Mitchell…
-
Vordering met MR191-padopgradering tussen Paarl en Franschhoek
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur verbeter die MR191 tussen Ou Paarlpad en Franschhoekpas met ‘n R827,5 miljoen projek wat tot 2027 sal duur.
-
Seun se matriekafskeidrok vir broer se metgesel ‘n wenner
WORCESTER – Wat op vyf jaar oud vir Bernardie Hugo as ‘n speelse belangstelling begin het – om klere vir sy susters se poppe te maak – het oor die…










