Nuus
-
Skoolhoof breek heup tydens Cape Town Cycle Tour
Llowellyn Syce. skoolhoof van die Breedevallei Vaardigheidskool het op 8 Maart sy heup gebreek nadat hy saam met vyf leerders die 109km Cape Town Cycle Tour- roete aangedurf het.
-
Een dood, twee gewond in gewelddadige voorval in Strand
Drie mense is Vrydagaand (13 Maart) in Strand gesteek tydens ‘n gewelddadige voorval. Een is dood en twee hospitaal toe. Bendegeweld word vermoed.
-
Appèlhof dwing munisipaliteit om AfriForum se regskoste te betaal ná waterkrisis-stryd
Waterstryd oor vuil, ondrinkbare water in Parys in die Vrystaat draai in Appèlhof en munisipaliteit moet AfriForum se regskoste betaal.
-
Universiteit Stellenbosch se ‘bergbokke’ skrik nie vir vlamme nie
‘n Groep studente van die Universiteit Stellenbosch is vrywillige brandbestryders by die Volunteer Wildfire Services (VWS), die grootste brandbestrydings organisasie in Suid-Afrika.
-
Departement bevestig 10 nuwe gevalle van bek-en-klouseer in die Vrystaat
Die Vrystaatse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het vandeesweek 10 nuwe gevalle van bek-en-klouseer (BKS) in die provinsie bevestig.
-
Agt in hegtenis ná reeks rooftogte by spaza-winkels in Langrug
Agt verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ‘n reeks rooftogte by drie spaza-winkels in Langerug in Franschhoek in die Wes-Kaap.
-
Wanorde in Sol Plaatje-munisipaliteit: LUR-ingryping misluk te midde van chaos
LUR Bentley Vass het “uiterste teleurstelling” uitgespreek oor die optrede van sekere raadslede wat tot die ineenstorting van die vergadering gelei het.
-
Uiterste hitte en brandgevaar die naweek vir Wes-Kaap voorspel
’n Hittegolf met uiters warm temperature duur in dele van Suid-Afrika voort, terwyl brandgevaarwaarskuwings vir verskeie Wes-Kaapse munisipaliteite geld.









