AfriForum het ’n dagvaarding aan president Cyril Ramaphosa en ander laat beteken as deel van dié burgerregte organisasie se regsaksie om die grondwetlikheid van die omstrede Wet op Nasionale Gesondheidsversekering…
Die Minerale Raad Suid-Afrika stuur ‘n senior bestuurspan na Kimberley ter ondersteuning van Ekapa Minerals ná die modderstorting by sy Du Toitspan-diamantmyn waar vyf kontrakwerkers vermis word.
Terwyl die grootskaalse soek-en-reddingspoging na vyf vermiste kontrakteurs by Ekapa Minerals se Du Toitspan-myn by Joint Shaft met behulp van Mines Rescue Services (MRS) voortduur, staar uitdagings die reddingswerkers in…
A a corruption case involving the building of the hospital complex was transferred from the district court to the high court.
Die ondersoek waarin R1,7 miljoen geroof is word deur ‘n gebrek aan ‘tyd en polisievoertuie’ gekniehalter, terwyl die beskuldigde op parool is ná ‘n vorige veroordeling van gewapende roof.
’n Grootskaalse soek-en-reddingspoging is tans aan die gang by die Du Toitspan-myn van Ekapa Minerals in Kimberley nadat ’n ernstige modderstorting en gepaardgaande vloed vyf werknemers ondergronds vasgekeer het.