Topic Menu:
Neem elke Saterdag gratis aan parkrun deel en stap of draf 5km terwyl jy slegs teen jouself meeding. Dit vind plaas by meer as 200 liggings oor Suid-Afrika heen.
Vanjaar se Pieter Fourie-veerpyltjie-toernooi was weer ‘n hoogtepunt. Dit is ‘n 18de keer in Bloemfontein aangebied, en twee spanne van die Kathu-veerpyltjieklub het meegeding.
The 26th Magersfontein Trail Run had record participation, with outstanding performances from various categories in both 25km and 10km events.
Lede van die Kathu-veerpyltjieklub is onlangs tydens die klub se jaareindfunksie vir hul prestasies deur die jaar erken.
Jeff DeChesare won the male open title at the 2025 Kimberley Diamond Cup, while Orapong Tongkong took the female open championship.
Duineveld-krieketspan skitter in die ZFM-liga se eindstryd met ‘n glansryke sege oor Upington Lions op 29 November.
The DHL Stormers staged a remarkable comeback to defeat Munster 27-21 on Saturday, maintaining their unbeaten record in the URC.