Topic Menu:
Die rugbyspanne van die Hoërskool Diamantveld van Kimberley het dié van Goudveld-Hoërskool van Welkom in die stof laat byt tydens hul onlangse kragmeting as deel van die Wesgrow Sentrale Skole…
With two wins, 13 points, and currently fifth on the log standing, the rugby team of the Sol Plaatje University is heading to round seven of the FNB Varsity Shield,…
Die sokkerspan van die Kakamas Sundowns het op Saterdagaand 22 Maart die jaarlikse Wafa-Wafa-sokkertoernooi op die Dicky Jacobs-stadion in Upington voor nagenoeg 2 000 toeskouers gewen.
In a first for the Floors High School in Kimberley, the coaching team of the women’s rugby team of the Sol Plaatje University, alongside the Frances Baard Rugby Region, recently…
Verskeie rugby-, netbal-, hokkie- en tennisspanne van die Hoërskool Diamantveld in KImberley, as die enigste deelnemende skool vanuit die Noord-Kaap, het aan die eerste wedstryde van vanjaar se Wesgrow Sentrale…
Vanjaar se Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks het begin. Die reeks, met Wesgrow as amptelike naamborg, het reeds die Universiteit van die Vrystaat (UV) en Novus Media as borge verwelkom.
Die 24-jarige langasem-atleet Arthur Jantjies het nog ’n goue medalje verwerf met die 55ste Diamond-marathon wat op Saterdag 1 Maart deur die Kimberley Harriers-hardloopklub aangebied is.
The team of the Sol Plaatje University (SPU) suffered its second defeat, during the third round of the FNB Varsity Shield, by losing 36 – 43 against the team of…