Die beskrywing van “bokkie-oë” is waarskynlik afkomstig van die sagte oë van ‘n steenbok. Menige minneskrywer het die term al gebruik.
A group of 48 early childhood practitioners graduated, enhancing Northern Cape’s education quality and fostering child development skills in local communities.
Residents of Noupoort face water shortages due to outages. A sustainable water initiative using solar power is implemented to improve access and management.
Resego Tsolo from Kimberley aims to inspire confidence in girls through her participation in the Miss Teen Glam SA pageant.
Die staat se verhoor teen ‘n moordverdagte is weer uitgestel weens ‘n verlore DNS-bewysstuksak, terwyl twee ander moordverhore ook uitgestel is.
|
MEC Bentley Vass held meetings with Northern Cape municipalities to address service delivery issues and management appointments.
Raadslede in die Phokwane-munisipaliteit, asook staatsdepartemente, skuld die munisipaliteit miljoene rande wat sy kontantvloei benadeel.
Kinders en volwassenes kry die kans om emosies skeppend te uiter by ‘n kuns- en beradingstudio in KImberley wat van krag tot krag groei.
|
Vanjaar se Bloemskou bied talle tegnologiese nuwighede. Meer as 5 000 diere word geskou, en verskeie kunstenaars tree op.
The brand-new Kuruman Square in the Northern Cape recently opened its doors, offering a modern retail destination for shoppers.
